Palm Trimming
Palm trees need to be kep neat and tidy.
To maintain the proper aesthetics of palm trees, it is important to trim palms annually.
How we can help you
· Trim and remove unsightly dead leaves.
· Trim and remove palm fruit and nuts that can fall and cause injury or damage to property.
· Cutting down and removing of unwanted palm trees of any size, thickness or height.
· Systematic cutting down of palm trees that have become dangerously high and that may cause damage if they fall over.
· Cutting down and removal of dead or diseased palm trees.
· Cutting down and removal of palm trees that have been hit by lightning.

Cutting down a tall palm tree in Lynnwood, Pretoria
Palm Snoeiwerk
Palmbome moet netjies gehou word.
Om die estetiese waarde van palm bome te behou, is dit belangrik om jaarliks die palms te snoei.
Hoe ons jou kan help
· Snoei en verwydering van onooglikke palm blare wat hoog en buite bereik is.
· Snoei en verwydering van palm vrugte en sade wat kan val en beserings of skade aan eiendom kan veroorsaak.
· Afkap en verwydering van ongewenste palm bome van enige vorm, dikte en hoogte.
· Sistematiese afkap en verwydering van baie hoë palm bome wat gevaarlik hoog geraak het en skade kan veroorsaak indien hulle omval.
· Afkap en verwydering van dooie palm bome.
· Afkap en verwydering van palm bome wat deur weerlig getref is.

— 078 818 4206 —
Making unwanted trees disappear is our game